1 KORINTIËRS 2:12
1 KORINTIËRS 2:12 Bybel vir almal (ABA)
Maar óns verstaan die dinge wat God vir ons gegee het. Hy het dit gegee omdat Hy genadig is vir ons. Ons verstaan dit omdat God vir ons sý Gees gegee het, nie die gees van die wêreld nie.
1 KORINTIËRS 2:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ons het ewenwel nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat uit God is, sodat ons kan weet wat God ons uit genade geskenk het.
1 KORINTIËRS 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Gees wat ons ontvang het, is nie die gees van die wêreld nie, maar die Gees wat van God kom. So weet ons wat God ons uit genade geskenk het.
1 KORINTIËRS 2:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons het tog nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat van God kom, sodat ons kan weet wat God genadiglik aan ons geskenk het.
1 KORINTIËRS 2:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nou het ons nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die gees wat uit God is; sodat ons kan weet wat die dinge van God aan ons gegee is.