RIGTERS 2:11-12

RIGTERS 2:11-12 AFR83

Die Israeliete het toe gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here: hulle het die Baäls gedien. Hulle het opgehou om die Here die God van hulle voorvaders, wat hulle uit Egipte laat trek het, te dien. Hulle het ander gode begin dien, van die gode van die nasies in die omgewing. Die Israeliete het hierdie gode aanbid en die Here getart.

Gratis leesplanne en oordenkings oor RIGTERS 2:11-12

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid