I-Logo ye-YouVersion
IBhayibheliAmapulaniAmavidiyo
Thola i App
Okukhetha Ulimi
Isici soku Sesha

Amavesi eBhayibheli adumile avela kokuthi PSALMS 118

1

PSALMS 118:24

Afrikaans 1983

AFR83

Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.

Qhathanisa

Hlola PSALMS 118:24

2

PSALMS 118:6

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here is by my, ek ken geen vrees nie; wat kan 'n mens aan my doen?

Qhathanisa

Hlola PSALMS 118:6

3

PSALMS 118:8

Afrikaans 1983

AFR83

Om by die Here te skuil, is beter as om op mense te vertrou.

Qhathanisa

Hlola PSALMS 118:8

4

PSALMS 118:5

Afrikaans 1983

AFR83

In my nood het ek na die Here geroep, die Here het my gebed verhoor en my bevry.

Qhathanisa

Hlola PSALMS 118:5

5

PSALMS 118:29

Afrikaans 1983

AFR83

Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie.

Qhathanisa

Hlola PSALMS 118:29

6

PSALMS 118:1

Afrikaans 1983

AFR83

Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!

Qhathanisa

Hlola PSALMS 118:1

7

PSALMS 118:14

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here is my krag en my beskerming. Dit is Hy wat my gered het!

Qhathanisa

Hlola PSALMS 118:14

8

PSALMS 118:9

Afrikaans 1983

AFR83

Om by die Here te skuil, is beter as om op hoë mense te vertrou.

Qhathanisa

Hlola PSALMS 118:9

9

PSALMS 118:22

Afrikaans 1983

AFR83

Die klip wat deur die bouers afgekeur is, juis hy het die belangrikste klip in die gebou geword.

Qhathanisa

Hlola PSALMS 118:22

Uhlelo Lwamahhala Lokufunda nokuthandaza okuhlobene ne PSALMS 118

Isahluko esedlule
Isahluko esilandelayo
I-YouVersion'

Ukukukhuthaza nokukubekela inselelo yokufuna ubudlelwano noNkulunkulu nsuku zonke.

Inkonzo

Mayelana

Imisebenzi

Volontiya

I-Blogi

Abezindaba

Izixhumanisi Eziwusizo

Usizo

Nikela

Izinguqulo zeBhayibheli

AmaBhayibheli Alalelwayo

Izilwimi zeBhayibheli

Ivesi losuku


Inkonzo yedijithali ye

Life.Church
Zulu

©2026 I-Life.Church / YouVersion

Inqubomgomo yobumfihloImibandela
Uhlelo Lokudalula Ubungozi
U-FacebookU-TwitterI-InstagramI-YouTubeI-Pinterest