YouVersion 標識
搜索圖示

GENESIS 1:9-10

GENESIS 1:9-10 AFR83

Toe het God gesê: “Laat die waters onder die hemel op een plek bymekaarkom sodat die droë grond sigbaar word.” So het dit gebeur. God het die droë grond “aarde” genoem, en die waters wat bymekaargekom het, het Hy “see” genoem. En God het gesien dit is goed.

與 GENESIS 1:9-10 相關的免費讀經計畫與靈修短文