YouVersion 標識
搜索圖示

GENESIS 1:9-10

GENESIS 1:9-10 NLV

God het beveel: “Laat die water op die aarde op een plek bymekaarkom sodat die droë grond te voorskyn kan kom!” Dit het presies so gebeur. God noem toe die droë grond “land” en die versameling water noem Hy “see”. Ook dit was vir God goed.

與 GENESIS 1:9-10 相關的免費讀經計畫與靈修短文