YouVersion 標識
搜索圖示

GENESIS 1:26-27

GENESIS 1:26-27 NLV

God sê toe: “Laat Ons ’n mens maak wat met Ons ooreenstem om te heers oor die visse in die see, oor die voëls in die lug, oor die mak diere, oor die wilde diere, en oor alles wat op die aarde kruip.” God het die mens in ooreenstemming met Homself geskep; volgens sy eie beeld het God hulle geskep; manlik en vroulik het Hy hulle geskep.

與 GENESIS 1:26-27 相關的免費讀經計畫與靈修短文