21 Dae Gebed预览

21 Dae Gebed

21天中的第2天

Dit is seker dat gebed en gewillige (of gewoonte) sondes nie kan saam leef in dieselfde hart nie. Óf gebed sal sonde verteer, óf sonde sal gebed wurg.

Ons hemelse Vader is heilig en ons bid tot Hom. In gebed word sy teenwoordigheid iets wat ons kan beleef en bewus word van. God is heilig en ons bid tot 'n heilige God. Hierdie ontmoetings kan nie anders as om ons heiliger — meer soos God — te maak nie.

读经计划介绍

21 Dae Gebed

Hallo Kerk, Centurion, se 21-dae-gebedleesplan wil jou aanmoedig om jou verhouding met die Here te verdiep en versterk. Jy sal jou help om jou gebedslewe te verdiep. Die leesplan bestaan uit kort dagstukke en Skriflesings vir elke dag.  Om ons te kontak besoek gerus: www.hallokerk.co.za

More