Bible App میں OneHope کی پیروی کریں۔
یہ QR Code اپنی mobile device ہر scan کریں اور مفت Bible app کو download کریں۔

OneHope
OneHopeکے بارے میں
OneHope ontwikkel innoverende Skrifbetrokkenheidsprogramme vir die volgende generasie. Deur navorsing te gebruik, word elke program gekontekstualiseer om kinders en jongmense op ’n relevante en lewendige manier met God se Woord te bereik. Ons roeping is om lewens te beïnvloed deur God se ewige Woord aan elke kind en jongmens wêreldwyd te bied. In vennootskap met die plaaslike kerk het ons die voorreg om in elke nasie regoor die wêreld te dien.

