PSALMS 117

117
Sy liefde vir ons is sterk
1Prys die Here, alle nasies,
loof Hom, alle volke,
2want sy liefde vir ons is sterk,
aan die trou van die Here is daar geen einde nie!
Prys die Here!

موجودہ انتخاب:

PSALMS 117: AFR83

سرخی

کاپی

موازنہ

شئیر

None

کیا آپ جاہتے ہیں کہ آپ کی سرکیاں آپ کی devices پر محفوظ ہوں؟ Sign up or sign in