YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

Genesis 7 سے مشہور بائبلی آیات

1

Genesis 7:1

Die Boodskap

DB

Toe alles klaar was, het die Here vir Noag gesê: “Klim in die ark in en vat jou gesin saam. Van almal op aarde het jy die naaste aan My geleef.

موازنہ

تلاش Genesis 7:1

2

Genesis 7:24

Die Boodskap

DB

Vir 150 dae lank het die watermassa oor die hele aarde gespoel.

موازنہ

تلاش Genesis 7:24

3

Genesis 7:11

Die Boodskap

DB

In Noag se 600ste jaar, in die tweede maand, presies op die sewentiende dag van daardie maand, het alles begin. Al die fonteine onder die aarde het oopgebars, die hemele se sluise het oopgebreek en die watermassas het neergestort.

موازنہ

تلاش Genesis 7:11

4

Genesis 7:23

Die Boodskap

DB

Alles en almal is deur die water van die aarde af weggevee. Net Noag het oorgebly saam met dié wat by hom in die ark was.

موازنہ

تلاش Genesis 7:23

5

Genesis 7:12

Die Boodskap

DB

Dit het 40 dae en nagte so aangehou. Geweldige swaar reën het die aarde dag en nag geteister.

موازنہ

تلاش Genesis 7:12

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ