YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

MARKUS 3 سے مشہور بائبلی آیات

1

MARKUS 3:35

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want elkeen wat die wil van God doen, dié is my broer en my suster en moeder.

موازنہ

تلاش MARKUS 3:35

2

MARKUS 3:28-29

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Voorwaar Ek sê vir julle, al die sondes sal die mensekinders vergewe word en al die lasteringe wat hulle mag uitgespreek het; maar wie teen die Heilige Gees gelaster het, het geen vergifnis tot in ewigheid nie, maar is skuldig aan die ewige oordeel

موازنہ

تلاش MARKUS 3:28-29

3

MARKUS 3:24-25

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En as 'n koninkryk teen homself verdeeld is, kan daardie koninkryk nie bly staan nie; en as 'n huis teen homself verdeeld is, kan daardie huis nie bly staan nie

موازنہ

تلاش MARKUS 3:24-25

4

MARKUS 3:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En elke keer as die onreine geeste Hom sien, het hulle voor Hom neergeval en geskreeu en gesê: U is die Seun van God!

موازنہ

تلاش MARKUS 3:11

اس MARKUS 3 کے مطابق مفت مطالعاتی منصوبے اور عقیدت بھرے پیغام

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ