YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

MATTHÉÜS 9 سے مشہور بائبلی آیات

1

MATTHÉÜS 9:37-38

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes mag uitstuur.

موازنہ

تلاش MATTHÉÜS 9:37-38

2

MATTHÉÜS 9:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar gaan leer wat dit beteken: Ek wil barmhartigheid hê en nie offerande nie; want Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.

موازنہ

تلاش MATTHÉÜS 9:13

3

MATTHÉÜS 9:36

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En toe Hy die skare sien, het Hy innig jammer gevoel vir hulle, omdat hulle moeg en uitgeput was, soos skape wat geen herder het nie.

موازنہ

تلاش MATTHÉÜS 9:36

4

MATTHÉÜS 9:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is.

موازنہ

تلاش MATTHÉÜS 9:12

5

MATTHÉÜS 9:35

Afrikaans 1933/1953

AFR53

EN Jesus het by al die stede en dorpe rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees.

موازنہ

تلاش MATTHÉÜS 9:35

اس MATTHÉÜS 9 کے مطابق مفت مطالعاتی منصوبے اور عقیدت بھرے پیغام

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ