YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

LUKAS 2 سے مشہور بائبلی آیات

1

LUKAS 2:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

dat vir julle vandag in die stad van Dawid gebore is die Saligmaker wat Christus, die Here, is.

موازنہ

تلاش LUKAS 2:11

2

LUKAS 2:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En die engel sê vir hulle: Moenie vrees nie, want kyk, ek bring julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk sal wees

موازنہ

تلاش LUKAS 2:10

3

LUKAS 2:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense 'n welbehae!

موازنہ

تلاش LUKAS 2:14

4

LUKAS 2:52

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Jesus het toegeneem in wysheid en grootte en in genade by God en die mense.

موازنہ

تلاش LUKAS 2:52

5

LUKAS 2:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En dit is vir julle die teken: julle sal 'n Kindjie vind wat in doeke toegedraai is en wat in die krip lê.

موازنہ

تلاش LUKAS 2:12

6

LUKAS 2:8-9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

EN daar was herders in dieselfde landstreek, wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het. En meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn en groot vrees het hulle oorweldig.

موازنہ

تلاش LUKAS 2:8-9

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ