YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

JOHANNES 17 سے مشہور بائبلی آیات

1

JOHANNES 17:17

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid.

موازنہ

تلاش JOHANNES 17:17

2

JOHANNES 17:3

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het.

موازنہ

تلاش JOHANNES 17:3

3

JOHANNES 17:20-21

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo — dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.

موازنہ

تلاش JOHANNES 17:20-21

4

JOHANNES 17:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose bewaar.

موازنہ

تلاش JOHANNES 17:15

5

JOHANNES 17:22-23

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is. Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees; en dat die wêreld kan weet dat U My gestuur het, en hulle liefgehad het net soos U My liefgehad het.

موازنہ

تلاش JOHANNES 17:22-23

اس JOHANNES 17 کے مطابق مفت مطالعاتی منصوبے اور عقیدت بھرے پیغام

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ