YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

GÉNESIS 8 سے مشہور بائبلی آیات

1

GÉNESIS 8:21-22

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En die HERE het die lieflike geur geruik, en die HERE het in sy hart gesê: Ek sal die aarde verder nie meer vervloek ter wille van die mens nie, want die versinsels van die mens se hart is sleg van sy jeug af. En Ek sal verder nie meer al die lewende wesens tref soos Ek gedoen het nie. Van nou af sal al die dae van die aarde, saaityd en oestyd, koue en hitte, somer en winter, dag en nag nie ophou nie.

موازنہ

تلاش GÉNESIS 8:21-22

2

GÉNESIS 8:20

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Noag het vir die HERE 'n altaar gebou en van al die rein diere en al die rein voëls geneem en brandoffers op die altaar gebring.

موازنہ

تلاش GÉNESIS 8:20

3

GÉNESIS 8:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

EN God het gedink aan Noag en aan al die wilde diere en al die vee wat saam met hom in die ark was; en God het 'n wind oor die aarde laat waai, sodat die waters gesak het.

موازنہ

تلاش GÉNESIS 8:1

4

GÉNESIS 8:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En die duif het teen die aand na hom gekom, en daar was 'n groen olyfblad in sy bek! Toe merk Noag dat die waters oor die aarde verminder het.

موازنہ

تلاش GÉNESIS 8:11

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ