YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

HANDELINGE 26 سے مشہور بائبلی آیات

1

HANDELINGE 26:17-18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

terwyl Ek jou verlos uit die volk en die heidene na wie Ek jou nou stuur, om hulle oë te open, dat hulle hul van die duisternis tot die lig kan bekeer en van die mag van die Satan tot God, sodat hulle deur die geloof in My vergifnis van sondes en 'n erfdeel onder die geheiligdes kan ontvang.

موازنہ

تلاش HANDELINGE 26:17-18

2

HANDELINGE 26:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar rig jou op en staan op jou voete, want hiertoe het Ek aan jou verskyn om jou te bestem tot 'n dienaar en getuie van die dinge wat jy gesien het en van die dinge waarin Ek nog aan jou sal verskyn

موازنہ

تلاش HANDELINGE 26:16

3

HANDELINGE 26:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe sê ek: Wie is U, Here? En Hy sê: Ek is Jesus wat jy vervolg.

موازنہ

تلاش HANDELINGE 26:15

4

HANDELINGE 26:28

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Agríppa sê vir Paulus: Jy beweeg my byna om 'n Christen te word.

موازنہ

تلاش HANDELINGE 26:28

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ