1
HANDELINGE 15:11
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Maar ons glo dat ons deur die genade van die Here Jesus Christus gered word op dieselfde manier as hulle ook.
موازنہ
تلاش HANDELINGE 15:11
2
HANDELINGE 15:8-9
En God wat die harte ken, het vir hulle getuienis gegee deur aan hulle die Heilige Gees te skenk net soos aan ons. En Hy het geen onderskeid tussen ons en hulle gemaak nie, aangesien Hy hulle harte gereinig het deur die geloof.
تلاش HANDELINGE 15:8-9