1
II TIMÓTHEÜS 2:15
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as 'n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.
موازنہ
تلاش II TIMÓTHEÜS 2:15
2
II TIMÓTHEÜS 2:22
Maar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag ná geregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met die wat die Here uit 'n rein hart aanroep.
تلاش II TIMÓTHEÜS 2:22
3
II TIMÓTHEÜS 2:24
en 'n dienskneg van die Here moet nie twis nie, maar vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra.
تلاش II TIMÓTHEÜS 2:24
4
II TIMÓTHEÜS 2:13
As ons ontrou is, Hy bly getrou; Hy kan Homself nie verloën nie.
تلاش II TIMÓTHEÜS 2:13
5
II TIMÓTHEÜS 2:25
Hy moet die weerspanniges in sagmoedigheid teregwys, of God hulle nie miskien bekering sal gee tot die kennis van die waarheid nie
تلاش II TIMÓTHEÜS 2:25
6
II TIMÓTHEÜS 2:16
Maar die onheilige, onsinnige praatjies moet jy vermy; want hulle sal al verder voortgaan in goddeloosheid
تلاش II TIMÓTHEÜS 2:16