YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

II KORINTHIËRS 6 سے مشہور بائبلی آیات

1

II KORINTHIËRS 6:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis?

موازنہ

تلاش II KORINTHIËRS 6:14

2

II KORINTHIËRS 6:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Of watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode? Want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God wees, en hulle sal vir My 'n volk wees.

موازنہ

تلاش II KORINTHIËRS 6:16

3

II KORINTHIËRS 6:17-18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem; en Ek sal vir julle 'n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige.

موازنہ

تلاش II KORINTHIËRS 6:17-18

4

II KORINTHIËRS 6:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En watter ooreenstemming het Christus met Bélial, of watter aandeel het die gelowige met die ongelowige?

موازنہ

تلاش II KORINTHIËRS 6:15

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ