YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

I TIMÓTHEÜS 3 سے مشہور بائبلی آیات

1

I TIMÓTHEÜS 3:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En, onteenseglik, die verborgenheid van die godsaligheid is groot: God is geopenbaar in die vlees, is geregverdig in die Gees, het verskyn aan engele, is verkondig onder die heidene, is geglo in die wêreld, is opgeneem in heerlikheid.

موازنہ

تلاش I TIMÓTHEÜS 3:16

2

I TIMÓTHEÜS 3:2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

'n Opsiener dan moet onberispelik wees, die man van een vrou, nugter, ingetoë, fatsoenlik, gasvry, bekwaam om te onderrig

موازنہ

تلاش I TIMÓTHEÜS 3:2

3

I TIMÓTHEÜS 3:4

Afrikaans 1933/1953

AFR53

een wat sy eie huis goed regeer en sy kinders met alle waardigheid in onderdanigheid hou.

موازنہ

تلاش I TIMÓTHEÜS 3:4

4

I TIMÓTHEÜS 3:12-13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die diakens moet manne van een vrou wees en hulle kinders en eie huis goed regeer. Want die wat goed gedien het, verkry vir hulle 'n eervolle plek en veel vrymoedigheid in die geloof in Christus Jesus.

موازنہ

تلاش I TIMÓTHEÜS 3:12-13

اس I TIMÓTHEÜS 3 کے مطابق مفت مطالعاتی منصوبے اور عقیدت بھرے پیغام

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ