1
I KORINTHIËRS 4:20
Afrikaans 1933/1953
AFR53
want die koninkryk van God bestaan nie in woorde nie, maar in krag.
موازنہ
تلاش I KORINTHIËRS 4:20
2
I KORINTHIËRS 4:5
Daarom moet julle nie voor die tyd oordeel, voordat die Here kom nie, wat die verborge dinge van die duisternis in die lig sal bring en die bedoelinge van die harte openbaar sal maak; en dan sal elkeen lof van God ontvang.
تلاش I KORINTHIËRS 4:5
3
I KORINTHIËRS 4:2
En verder word van die bedienaars vereis dat hulle getrou bevind moet word.
تلاش I KORINTHIËRS 4:2
4
I KORINTHIËRS 4:1
SO moet ons dan beskou word as dienaars van Christus en bedienaars van die verborgenhede van God.
تلاش I KORINTHIËRS 4:1