YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

I KORINTHIËRS 10 سے مشہور بائبلی آیات

1

I KORINTHIËRS 10:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Geen versoeking het julle aangegryp behalwe 'n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.

موازنہ

تلاش I KORINTHIËRS 10:13

2

I KORINTHIËRS 10:31

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Of julle dan eet of drink of enigiets doen, doen alles tot verheerliking van God.

موازنہ

تلاش I KORINTHIËRS 10:31

3

I KORINTHIËRS 10:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.

موازنہ

تلاش I KORINTHIËRS 10:12

4

I KORINTHIËRS 10:23

Afrikaans 1933/1953

AFR53

ALLES is my geoorloof, maar nie alles is nuttig nie; alles is my geoorloof, maar nie alles stig nie.

موازنہ

تلاش I KORINTHIËRS 10:23

5

I KORINTHIËRS 10:24

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Laat niemand sy eie voordeel soek nie, maar elkeen die voordeel van 'n ander.

موازنہ

تلاش I KORINTHIËRS 10:24

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ