PSALMS 133:3
PSALMS 133:3 NLV
Dit is soos die dou van Hermonberg wat neersak op die berge van Sion. Want daar gee die HERE sy seën: ’n baie lang lewe.