1
1 SAMUEL 12:24
Afrikaans 1983
AFR83
Wees net gehoorsaam aan die Here en dien Hom opreg en met julle hele hart. Let op die groot dinge wat Hy vir julle gedoen het.
Karşılaştır
1 SAMUEL 12:24 keşfedin
2
1 SAMUEL 12:22
Ter wille van sy groot Naam sal die Here nie sy volk prysgee nie. Die Here het besluit om julle sy volk te maak.
1 SAMUEL 12:22 keşfedin
3
1 SAMUEL 12:20
Samuel sê toe vir die volk: “Moenie bang wees nie, julle het nou wel hierdie verkeerde dinge gedoen, maar moet nou net nie van die Here af wegdraai nie. Dien die Here met julle hele hart.
1 SAMUEL 12:20 keşfedin
4
1 SAMUEL 12:21
Moenie agter afgode aan wegdraai nie. Hulle kan nie help of red nie, want hulle is niks.
1 SAMUEL 12:21 keşfedin