MATTEUS 14:18-19

MATTEUS 14:18-19 AFR83

“Bring dit vir My hier,” sê Hy. Hy het die menigte beveel om op die groen gras te gaan sit om te eet. Toe neem Hy die vyf brode en die twee visse, kyk op na die hemel en vra die seën. Daarna het Hy die brood gebreek en dit aan sy dissipels gegee, en hulle het dit aan die mense gegee.

Хонда шуд MATTEUS 14

Нақшаҳои хониши ройгон ва садоқатҳои марбут ба MATTEUS 14:18-19