HOSEA 9:7

HOSEA 9:7 AFR83

Die tyd van straf het aangebreek! Die tyd van afrekening het gekom! Israel sal dit besef. Is die profeet dwaas? Is die man wat deur die Gees in besit geneem is, waansinnig? Hy is so omdat jou sonde so groot is en omdat jy so vyandig is teen hom.

Хонда шуд HOSEA 9

Related Videos

Нақшаҳои хониши ройгон ва садоқатҳои марбут ба HOSEA 9:7