1
PSALMS 147:3
Afrikaans 1983
AFR83
Hy genees die gebrokenes van hart en verbind hulle wonde.
Муқоиса
PSALMS 147:3 омӯзед
2
PSALMS 147:11
maar Hy stel prys op dié wat Hom dien, dié wat hulle hoop vestig op sy trou.
PSALMS 147:11 омӯзед
3
PSALMS 147:5
Ons Here is groot en magtig, sy kennis is onbegrens.
PSALMS 147:5 омӯзед
4
PSALMS 147:4
Hy besluit oor die getal van die sterre en gee elkeen 'n naam.
PSALMS 147:4 омӯзед
5
PSALMS 147:6
Die Here laat die hulpeloses weer opstaan, maar die goddeloses verneder Hy tot in die grond.
PSALMS 147:6 омӯзед