1
PSALMS 139:14
Afrikaans 1983
AFR83
Ek wil U loof, want U het my op 'n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met verwondering. Dit weet ek seker
Муқоиса
PSALMS 139:14 омӯзед
2
PSALMS 139:23-24
Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad!
PSALMS 139:23-24 омӯзед
3
PSALMS 139:13
U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder.
PSALMS 139:13 омӯзед
4
PSALMS 139:16
U het my al gesien toe ek nog ongebore was, al my lewensdae was in u boek opgeskrywe nog voordat ek gebore is.
PSALMS 139:16 омӯзед
5
PSALMS 139:1
Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. Here, U sien dwarsdeur my, U ken my.
PSALMS 139:1 омӯзед
6
PSALMS 139:7
Waarheen sou ek gaan om u Gees te ontvlug? Waarheen sou ek vlug om aan u teenwoordigheid te ontkom?
PSALMS 139:7 омӯзед
7
PSALMS 139:2
Of ek sit en of ek opstaan, U weet dit, U ken my gedagtes nog voordat hulle by my opkom.
PSALMS 139:2 омӯзед
8
PSALMS 139:4
Daar is nog nie 'n woord op my tong nie of U, Here, weet wat dit gaan wees.
PSALMS 139:4 омӯзед
9
PSALMS 139:3
Of ek reis en of ek oorbly, U bepaal dit, U is met al my paaie goed bekend.
PSALMS 139:3 омӯзед