1
PSALMS 136:1
Afrikaans 1983
AFR83
Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Муқоиса
PSALMS 136:1 омӯзед
2
PSALMS 136:26
Loof die God van die hemel! Aan sy liefde is daar geen einde nie.
PSALMS 136:26 омӯзед
3
PSALMS 136:2
Loof die oppermagtige God. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
PSALMS 136:2 омӯзед
4
PSALMS 136:3
Loof die magtigste van alle maghebbers. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
PSALMS 136:3 омӯзед