1
PSALMS 130:5
Afrikaans 1983
AFR83
Ek stel my vertroue in die Here, ek vertrou op Hom, ek wag op die vervulling van sy woord.
Муқоиса
PSALMS 130:5 омӯзед
2
PSALMS 130:4
Maar by U ís daar vergifnis: daarom word U steeds gedien.
PSALMS 130:4 омӯзед
3
PSALMS 130:6
Ek wag op die Here meer as wat die wagte op die môre wag, wagte op die môre.
PSALMS 130:6 омӯзед
4
PSALMS 130:2
luister tog na my, Here, hoor tog my hulpgeroep.
PSALMS 130:2 омӯзед
5
PSALMS 130:1
'n Pelgrimslied. Uit die dieptes roep ek na U, Here
PSALMS 130:1 омӯзед