1
SPREUKE 18:21
Afrikaans 1983
AFR83
Die tong het mag oor dood en lewe; dié wat lief is om te praat, sal die gevolg dra.
Муқоиса
SPREUKE 18:21 омӯзед
2
SPREUKE 18:10
Die Naam van die Here is 'n sterk vesting; die regverdige vind daar skuiling.
SPREUKE 18:10 омӯзед
3
SPREUKE 18:24
Maats kan jou breek, maar daar kan ook 'n vriend wees wat nader is as 'n broer.
SPREUKE 18:24 омӯзед
4
SPREUKE 18:22
Wie 'n vrou kry, vind geluk en geniet die goedheid van die Here.
SPREUKE 18:22 омӯзед
5
SPREUKE 18:13
Wie antwoord voor hy die vraag gehoor het, is dwaas en kom in die skande.
SPREUKE 18:13 омӯзед
6
SPREUKE 18:2
Die dwaas stel nie belang in insig nie, hy wil net sy eie opinie bekend maak.
SPREUKE 18:2 омӯзед
7
SPREUKE 18:12
Op selfverheffing volg ineenstorting, op nederigheid eer.
SPREUKE 18:12 омӯзед