1
GENESIS 5:24
Afrikaans 1983
AFR83
Hy het naby God geleef en toe was hy nie meer daar nie, want God het hom na Hom toe weggeneem.
సరిపోల్చండి
GENESIS 5:24 ని అన్వేషించండి
2
GENESIS 5:22
Henog het na die geboorte van Metusalag nog 300 jaar naby God geleef en het seuns en dogters gehad.
GENESIS 5:22 ని అన్వేషించండి
3
GENESIS 5:1
Hier volg die geslagsregister van Adam. Toe God die mense geskep het, het Hy hulle gemaak as beeld van Homself.
GENESIS 5:1 ని అన్వేషించండి
4
GENESIS 5:2
Man en vrou het Hy hulle geskep en Hy het hulle geseën en hulle “mens” genoem toe hulle geskep is.
GENESIS 5:2 ని అన్వేషించండి