YouVersion logo
Dugme za pretraživanje

Eksodus 8:15

Eksodus 8:15 ABA

Maar toe die farao sien die paddas is weg, het hy weer hardkoppig geword. Hy het nie na Moses en Aäron geluister nie. Dit het gebeur soos die Here gesê het.