Mufananidzo weYouVersion
Mucherechedzo Wekutsvaka

Genesis 49:3-4

Genesis 49:3-4 DB

Ruben, jy is nou wel my eersgeborene, my steunpilaar en my eerstelingseun. Jy moes die vernaamste en die belangrikste onder jou broers gewees het. Jy is egter soos ’n waterstroom wat sy eie pad loop. Jy sal nie meer die belangrikste wees nie, want jy het by Bilha, my byvrou, geslaap en my diep seergemaak.

Verenga chikamu Genesis 49