Mufananidzo weYouVersion
Mucherechedzo Wekutsvaka

ROMEINE 5:1-2

ROMEINE 5:1-2 AFR53

OMDAT ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God.

Verenga chikamu ROMEINE 5

Mufananidzo weVhesi re {{ zvinoenderana neizvi }}

ROMEINE 5:1-2 - OMDAT ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus;
deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God.