Efesiërs 6:14-15
Efesiërs 6:14-15 SPC
Staan daarom en maak die gordel van waarheid om julle heupe vas en trek die borsplaat van onpartydige opregtheid aan en bind die skoene aan julle voete vas in voorbereiding vir die goeie boodskap van vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid.




