Efesiërs 5:18-20
Efesiërs 5:18-20 SPC
Moenie dronk word van wyn nie, daarin is losbandigheid, maar word voortdurend met die Gees vervul. Praat met julleself in psalms, lofliedere en liedere van die Gees en sing in julle gedagtes, wil en emosie tot יהוה. Gee altyd dank tot God-die-Vader vir almal, in die Karakter en Outoriteit van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een

