Mufananidzo weYouVersion
Mucherechedzo Wekutsvaka

2 Korinthiërs 3:5-6

2 Korinthiërs 3:5-6 SPC

Nie dat ons uit onsself genoeg is om enige iets van onsself te dink nie, maar ons krag is uit God, wat ons waardig gemaak het om bedienaars van die nuwe verbond te wees, nie deur wat geskryf is nie, maar deur die Gees, want die geskrewe woord maak dood, maar die Gees gee lewe.