2 Korinthiërs 1:3-4
2 Korinthiërs 1:3-4 SPC
Aanbiddingswaardig is God, die Vader van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, die Vader van omgee en die God van alle ondersteuning en vertroosting, wat ons ondersteun en troos in al ons beproewing sodat ons die wat in enige beproewing is, kan ondersteun en troos deur die ondersteuning en vertroosting waarmee ons self deur God ondersteun en getroos word.







