1 Thessalonisense 1:2-3
1 Thessalonisense 1:2-3 SPC
Ons dank God elke keer vir julle almal en ons word konstant herinner aan julle in ons gebede. Ons noem julle dade in die Teenwoordigheid van God-die-Vader: die dade van julle vertroue, die harde werk van julle liefde en die geduld van julle versekerde verwagting op ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een

