1 Korinthiërs 9:24
1 Korinthiërs 9:24 SPC
Weet julle nie dat die wat in die stadion hardloop, wel almal hardloop, maar dat een die prys kry nie? Hardloop op so manier dat julle dit sal kry.