1
Genesis 19:26
Die Boodskap
DB
Lot se vrou het egter omgekyk en onmiddellik in ’n soutpilaar verander.
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
Genesis 19:16
Lot het nog aanhou draai. Toe gryp die engele hulle hande en lei hulle na ’n veilige plek buite die stad. Die Here het vir Lot-hulle omgegee; daarom het Hy hulle veilig uitgelei.
3
Genesis 19:17
Toe hulle veilig was, het een van die engele gesê: “Vlug vir julle lewe. Moet net nie omkyk nie en moet nie sommer op enige plek gaan stop nie. Vlug liewers berge toe. Doen dit nou, anders sterf julle almal.”
4
Genesis 19:29
Terwyl die Here die stede in die vallei verwoes het, het Hy aan Abraham gedink. Hy het onthou wat Abraham Hom gevra het; daarom is Lot en sy mense nie in die ramp dood nie.