1
HANDELINGE 6:3-4
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Kyk dan uit, broeders, na sewe manne uit julle, van goeie getuienis, vol van die Heilige Gees en wysheid, wat ons oor hierdie nodige saak kan aanstel; maar ons sal volhard in die gebed en die bediening van die woord.
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
HANDELINGE 6:7
En die woord van God het toegeneem, en die getal van die dissipels het in Jerusalem baie vermeerder, en 'n groot menigte van priesters het gehoorsaam geword aan die geloof.