1
HANDELINGE 10:34-35
Afrikaans 1933/1953
AFR53
En Petrus het sy mond geopen en gesê: Ek sien waarlik dat God geen aannemer van die persoon is nie, maar dat in elke nasie die een wat Hom vrees en geregtigheid doen, Hom welgevallig is.
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
HANDELINGE 10:43
Aangaande Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergifnis van sondes deur sy Naam ontvang.