1
Z'kharyah 7:9
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
“So het יהוה-Tzva’ot gesê: ‘Deel eerlike vonnis uit en beoefen goedheid en liefdevolle omgee, elkeen vir sy broer
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
Z'kharyah 7:10
en moenie die weduwee of die wees, die vreemdeling of die arme onderdruk nie en moenie boosheid in julle verstand, wil en emosie teen mekaar beplan nie.’