1
Mattityahu 4:4
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hy antwoord egter: “Daar is geskrywe: ‘’n Mens leef nie van brood alleen nie, maar van elke Woord wat uit die mond van God kom’.”
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
Mattityahu 4:10
Toe sê Yeshua vir hom: “Gaan weg, jou teëstander, want daar is geskrywe: ‘Aanbid יהוה, jou God en dien Hom alleen’.”
3
Mattityahu 4:7
Yeshua antwoord hom: “Daar is egter óók geskrywe: ‘Jy mag יהוה, jou God, nie toets nie’.”
4
Mattityahu 4:1-2
Toe is Yeshua, deur die Gees, na die wildernis gelei om getoets te word deur die teëstander. Nadat Yeshua vir veertig dae en nagte gevas het, was Hy honger
5
Mattityahu 4:19-20
Yeshua sê vir hulle: “Kom, volg My en Ek sal julle vissers van mense maak.” Hulle het dadelik hulle nette laat staan en agter Hom aangegaan.
6
Mattityahu 4:17
Van daardie tyd af aan het Yeshua begin om te verklaar: “Draai weg van julle sondes af na God toe, want die Koninkryk van die hemele is naby!”