1
Mattityahu 11:28
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Kom na My toe, almal wat moeg gewerk is en gedwing word om laste te dra en Ek sal julle rus gee.
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
Mattityahu 11:29
Neem My juk op julle en leer van My, want Ek is vredevol en nederig van verstand, wil en emosie en julle sal rus vind vir julle gees
3
Mattityahu 11:30
want My juk is aangenaam en My las is lig.”
4
Mattityahu 11:27
Alles is aan My oorgegee deur My Vader en niemand ken die Seun ten volle nie, behalwe die Vader; ook ken niemand die Vader ten volle nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun dit wil openbaar.
5
Mattityahu 11:4-5
Yeshua antwoord en sê vir hulle: “Gaan vertel aan Yoganan daardie dinge wat julle hoor en sien: die blindes sien, die kreupeles loop, die melaatses word rein, die dowes hoor, die dooies staan op, die armes hoor die goeie boodskap
6
Mattityahu 11:15
Wie ook al ’n oor het wat wil hoor, laat hom hoor