1
Hoshea 1:2
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Die eerste keer dat יהוה deur Hoshea gepraat het, het יהוה vir Hoshea gesê: “Gaan, vat vir jouself ’n vrou vanuit hoerery en kry kinders vanuit hoerery, want die land het blatante hoerery gepleeg, deur יהוה in die steek te laat.”
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
Hoshea 1:7
maar Ek sal liefdevol omgee vir die huis van Y’hudah en hulle bevry deur יהוה, hulle God en hulle nie bevry deur boog, swaard, oorlog, perde of ruiters nie.”