1
Efesiërs 2:10
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
want ons is Sy skepsele, wat geskape is in Die Gesalfde Een, Yeshua, vir die goeie dade wat God van die begin af vir ons voorberei het om in te leef.
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
Efesiërs 2:8-9
want dit is as gevolg van Sy onverdiende guns dat ons deur die vertroue gered is en dit is nie uit onsself nie, dit is ’n geskenk van God, nie deur dade nie sodat niemand kan roem nie
3
Efesiërs 2:4-5
maar God, wat ryk is in omgee, het, as gevolg van Sy groot liefde waarmee Hy ons liefgehad het, toe ons dood was in ons sonde, vir ons lewe gegee saam met Die Gesalfde Een en ons deur Sy onverdiende guns gered
4
Efesiërs 2:6
en ons saam met Hom opgewek en ons saam met Hom laat sit in die hemel, in Die Gesalfde Een, Yeshua
5
Efesiërs 2:19-20
Julle is daarom nie meer vreemdelinge en besoekers nie, maar inwoners van die Afgesonderde Stad en kinders van die familie van God. Julle word opgebou op die fondasie van die afgevaardigdes en die profete met Yeshua, Die Gesalfde Een, self die Hoeksteen van die gebou.