1
Handelinge 4:12
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Die verlossing is in niemand anders nie, want daar is ook geen ander karakter en outoriteit (naam) onder die hemel wat vir die mens gegee is, waardeur dit moontlik is om te lewe nie.”
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
Handelinge 4:31
Terwyl hulle bid en ernstig smeek, is die plek geskud waar hulle saam was en hulle is elkeen volgemaak met die Gees wat Afgesonderd is en het die boodskap van God openlik verkondig.
3
Handelinge 4:29
Ook nou, יהוה, let op na hulle dreigemente en gee aan U diensknegte om openlik U boodskap te verkondig
4
Handelinge 4:11
Hy is die Steen wat deur julle, die bouers, verwerp is en Hy is die hoof Hoeksteen.
5
Handelinge 4:13
Toe hulle die redenasie sien wat Kefa en Yoganan het en dat hulle dit openlik verkondig en hulle verstaan dat hulle ongeleerde manne was wat nie die boekrolle bestudeer het nie, was hulle verwonderd en het hulle herken dat hulle saam met Yeshua geleef het
6
Handelinge 4:32
Die groot groep mense wat vertrou het, was een van gedagte, wil, emosie en van gees en nie een het sy besittings vir homself toegeeïen nie, maar almal het alles met mekaar gedeel.